Paperback
Tobela “Tiny” Mpayipheli, oud-KGB-sluipmoordenaar, ook bekend as “Umzingeli” (Die Jagter), het gedink hy het sy vorige lewe agtergelaat. Hy het vrede gevind, maar bevind hom skielik in ‘n onmoontlike situasie. Maar hoe verder hy vorder, hoe stywer span die net om hom. Spanning uit die boonste rakke;…

Proteus

$58.19
  • Paperback

    360 pages

  • Release Date

    20 November 2013

Check Delivery Options

Summary

Tobela “Tiny” Mpayipheli, oud-KGB-sluipmoordenaar, ook bekend as “Umzingeli” (Die Jagter), het gedink hy het sy vorige lewe agtergelaat. Hy het vrede gevind, maar bevind hom skielik in ‘n onmoontlike situasie. Want lojaliteit is belangrik - en hy moet nou binne 72 uur in Lusaka uitkom, anders sterf ‘n ou vriend, ‘n medestryder wat gyselaar gehou word. Maar die “losprys” wat hy saam met hom moet neem, is gevaarlik - ‘n hardeskyf met “sensitiewe” inligting. Die plaaslike intelligensiediens gaan alles in hul vermoe doen om hom te keer. En nou word jagter die prooi. Op ‘n “geleende” BMW-motorfiets vat hy die lang pad. Maar hoe verder hy vorder, hoe stywer span die net om hom. Spanning uit die boonste rakke; ‘n boek wat geen leser sal kan neersit nie.

Book Details

ISBN-13:9780798164795
ISBN-10:0798164794
Author:Deon Meyer
Publisher:Human & Rousseau (Pty) Ltd
Imprint:Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:Paperback
Number of Pages:360
Release Date:20 November 2013
Weight:455g
Dimensions:152mm x 222mm
A-Format
B-Format
Proteus by Deon Meyer - ISBN: 9780798164795
152 × 222 mm
C-Format
A4
mm / in
About The Author

Deon Meyer

DEON MEYER lives in Durbanville in South Africa with his wife and four children. Other than his family, Deon ’s big passions are motorcycling, music, reading, cooking and rugby. In January 2008 he retired from his day job as a consultant on brand strategy for BMW Motorrad, and is now a full time author. Deon Meyer ’s books have attracted worldwide critical acclaim and a growing international fanbase. Originally written in Afrikaans, they have now been translated into several languages, including English, French, German, Dutch, Italian, Spanish, Danish, Norwegian, Swedish, Russian, Finnish, Cze

Returns

This item is eligible for free returns within 30 days of delivery. See our returns policy for further details.