Paperback
Lemmer is ‘n vryskut-lywag, maar hy’s laag af op die pryslys. Hy’s die een met die kriminele rekord, die gebrekkige sosiale vaardighede en die baie kort humeur.

Onsigbaar

$60.48
  • Paperback

    384 pages

  • Release Date

    7 October 2013

Check Delivery Options

Summary

Lemmer is ‘n vryskut-lyfwag by Body Armour, waar hy laag af is op die pryslys, want hy’s die een met die kriminele rekord, die gebrekkige sosiale vaardighede en die baie kort humeur. Maar wanneer die mooi, ryk Emma le Roux hom huur en begin vertel van onwaarskynlike bedreigings en ‘n broer wat sy vas glo ná 20 jaar soos ‘n Lasarus uit die dood uit opgestaan het, gooi hy al sy Lemmer-wette by die venster uit en vat haar geld. En só begin ‘n koorsagtige tog deur ‘n wêreld van gierigheid, korrupsie, ekologiese stryde, sameswerings … en moord.

Book Details

ISBN-13:9780798165501
ISBN-10:0798165502
Author:Deon Meyer
Publisher:Human & Rousseau (Pty) Ltd
Imprint:Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:Paperback
Number of Pages:384
Edition:2nd
Release Date:7 October 2013
Weight:610g
Dimensions:152mm x 222mm
A-Format
B-Format
Onsigbaar by Deon Meyer - ISBN: 9780798165501
152 × 222 mm
C-Format
A4
mm / in
About The Author

Deon Meyer

DEON MEYER lives in Durbanville in South Africa with his wife and four children. Other than his family, Deon ’s big passions are motorcycling, music, reading, cooking and rugby. In January 2008 he retired from his day job as a consultant on brand strategy for BMW Motorrad, and is now a full time author. Deon Meyer ’s books have attracted worldwide critical acclaim and a growing international fanbase. Originally written in Afrikaans, they have now been translated into several languages, including English, French, German, Dutch, Italian, Spanish, Danish, Norwegian, Swedish, Russian, Finnish, Cze

Returns

This item is eligible for free returns within 30 days of delivery. See our returns policy for further details.