Die Lewe En Werke Van Kabouters by Wil Huygen, Hardcover, 9781869193485 | Buy online at The Nile
Departments
 Free Returns*

Die Lewe En Werke Van Kabouters

Author: Wil Huygen  

Se die woord "kabouter" en mense dink aan koddige mannetjies met gepunte pantoffels, ondeunde laggies en appelwange wat net in sprokies en kinderverhaaltjies bestaan.

Read more
Product Unavailable

PRODUCT INFORMATION

Summary

Se die woord "kabouter" en mense dink aan koddige mannetjies met gepunte pantoffels, ondeunde laggies en appelwange wat net in sprokies en kinderverhaaltjies bestaan.

Read more

Description

Se die woord "kabouter" en mense dink aan koddige mannetjies met gepunte pantoffels, ondeunde laggies en appelwange wat net in sprokies en kinderverhaaltjies bestaan. Verder van die waarheid kan die opvatting nie wees nie: Dis eerder 'n growwe belediging vir regte kabouters, wat hul klein postuur ten spyt, die mens in alle opsigte een oor is. Ja, kabouters bestaan. Hulle woon en werk en leer en leef hier onder ons neuse - en weet baie meer van ons af as ons van hulle. Vra maar vir Wil Huygen en Rien Poortvliet, wat met die omvattende boek 'n unieke blik gee op die lewe en werke van kabouters (met die kabouters se toestemming, natuurlik!), en antwoorde vind op vrae wat tot nou toe net in jou verbeelding bestaan het.

Read more

Product Details

Publisher
Protea Boekhuis
Published
20th June 2011
Pages
212
ISBN
9781869193485

Returns

This item is eligible for free returns within 30 days of delivery. See our returns policy for further details.

Product Unavailable