Die Otters Se Fietstoer by Cor Dirks - ISBN: 9781869194161
Paperback
Otters on bikes, smuggling, skeletons: a wild South African adventure!

Die Otters Se Fietstoer

$37.03

  • Paperback

    152 pages

  • Release Date

    16 June 2011

Check Delivery Options

Summary

Buks, Kassie en Litte - oftewel die Otters - skryf briewe aan hul ouers sodat hulle fietse vir ‘n fietstoer kan bekom. Na heelwat beplanning, vertrek die seuns met ‘n gesonde voorraad blikkieskos en water in groot rugsakke na die Tuliblok langs die Limpoporivier. Wanneer hulle besef dat hulle oor die 400 km sal moet ry, kry hulle rygeleenthede saam met interessante trokdrywers …

Net na Potgietersrus (deesdae bekend as Mokopane) haak hulle egter by een van die plase vas en word dit al …

Book Details

ISBN-13:9781869194161
ISBN-10:1869194160
Author:Cor Dirks
Publisher:Protea Boekhuis
Imprint:Protea Boekhuis
Format:Paperback
Number of Pages:152
Release Date:16 June 2011
Weight:195g
Dimensions:213mm x 137mm
About The Author

Cor Dirks

Justus Cornelias Dirks (Cor Dirks) is op 28 Februarie 1911 op Volksrust gebore. Hy was die skrywer van uiters gewilde en suksesvolle reekse soos Die Otters, Die Uile en Joof. Oom Cor was jare lank hoof van Hoerskool Linden in Johannesburg. Hy was getroud met Ella van Niekerk en hulle het twee kinders, Justus en Elsje. Oom Cor is in Augustus 2000 oorlede.

Returns

This item has a special returns policy. Please read it carefully.

All returns requests should be submitted via BATCH RETURNS (www.batch.co.uk/returns). Batch Returns is an easy-to-use web interface designed to streamline the returns process. Booksellers simply send a list electronically from the Batch Returns website and a response will be received from Central Books within a few hours. Once you have authorisation, you will be able to print out a bar-coded label and send back the books!